Ed Asner

Ed Asner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edward Asner
Geboorte 15 November 1929
Kansas City, Missouri, Verenigde State[1]
Sterfte 29 Augustus 2021 (op 91)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1960-2021
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ed Asner (15 November 1929 - 29 Augustus 2021) was 'n Amerikaanse akteur, rolprentvervaardiger, en menseregte-aktivis van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente JFK (1991), Elf (2003), en Up (2009), en in die televisiereeks Mary Tyler Moore (1970).

  1. Zager, Norma (5 Augustus 2005). "Outspoken Asner's Activism Is No Act". The Jewish Journal of Greater Los Angeles. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2008. Besoek op 3 September 2021.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search